Ek wil net namens Keenland Holdings baie dankie se vir Gerhard & Armand vir n fantastiese dag laasweek Vrydag. Ons almal het spiere seer gemaak wat ons nie eers geweet het bestaan nie.
Ons sal definitief terug kom na jul toe.

Tamarise Deetlefs

"He who can see the invisible, can do the impossible"